Porter Hall

Porter Hall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1888-09-19)19 September 1888
Sterfte 6 Oktober 1953 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1926–1953
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Porter Hall (19 September 1888 – 6 Oktober 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Smith Goes to Washington (1939), His Girl Friday (1940), Sullivan's Travels (1941), en Double Indemnity (1944).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy